top of page
Revewing Graphs

CAREER COUNSEL

Choosing the wrong career path not only wastes large amounts of money, but also valuable time which could have been spent on pursuing the right career path and experiencing a taste of real success. 

With the right advice, today’s career choice can influence tomorrow’s quality of life...

Testimonials (170)

Nadia Le Hanie
1h ago

More Mari. Ek wil net dankie sê vir jou leiding gister. J het nou sommer ń huppel in sy stap. En ek dink jy is spot-on met die prostese rigting. Hy het hierdie kwartaal 20% bo die graad gemiddeld gekry vir lewens en fisies saam. Hy geniet lewens baie. So dis ook vir ons ń aanduiding dat hy so iets sal geniet.

 

Baie dankie! Jy doen amazing werk en ek kan sien hoe die Here jou gebruik in mense se lewens 🙌🏻 sien jou dan weer in Gr12 😉🤗 lekker naweek. Groete,

Like

Layla
24h ago

Baie baie dankie vir tannie se tyd en moeite, dit het nou baie opsies oop gemaak, waardeer die moeite❤️

Like

Amanda Roothman
4d ago

ek verwys wereldwyd vir JOU want jy maak real difference. my SHEILAAAAAA

Like

Patricia Jacobs
4d ago

Hallo liewe Mari

 

Vreeslik dankie vir jou tyd gister – ek sal jou beslis aanbeveel, mense soos jy is beslis geplant en nie gesaai nie.

 


Like

Ananja de Lange
6d ago

Subject: Dr Mari Laas

 

Aan wie dit mag aangaan

 

Ek sien nie ‘n plek op julle website waar ek kommentaar kan lewer nie. As daar is, help asseblief.

 

Ek wil graag terugvoer gee oor ons sessie met Dr Mari Laas. Dit was ‘n wonderlike ervaring. Ons was baie deurmekaar en mistig oor my dogter te toekoms ten spyte van die informasie wat ons reeds ingewin het. Mari se terugvoer kommentaar het sin gemaak en baie duidelikheid (clarity)gebring. Ek was mateloos beïndruk met Mari se kennis van studierigtings, vakkeuses, onderriginstansies, kursusvakke en vele meer. Sy het selfs leiding gebied t.o.v. aanlyn studiehulp. Haar warm persoonlikheide en mededeelsaamheid wys passie vir haar werk en het my laat voel dat ons nie net ‘n nommer in ‘n lang ry kliënte vir haar is nie. Dit is baie duidelik dat sy haar storie ken!

 

Ek sal haar diens aan almal aanbeveel wat wil luister en sal beslis erkenning gee aan Eduvelopment wat ons aan haar voorgestel het. Julle is inderdaad ‘n goeie span.

 

Vriendelike groete

 

 

Ananja de Lange

Like

Anja du Toit
Jun 17

More Mari. Ek wil net weereens dankie sê vir jou hulp en terugvoer. Dit was vir ons baie waardevol💞

Like

Mari Marais
Jun 11

Wat n belewenis!!!! Ons kannie uitgepraat raak nie. Triegaardt sê" die tannie het n manier om met my te praat op n manier wat verstaan dan praat sy met Maríse op n manier wat weer by haar pas" uit die 🐎 se bek

Like

Lize
Jun 04

Dankie vir als!

 

Dit was lekker om jou te ontmoet!

 

Die sessie was vir ons en vir Divan baie waardevol! Jy is besonders in jou veld.

 

Tot weersiens.

Like

Nico
May 24

More Mari,

 

Ek is terug in Namibia en ons is naweek op die plaas. Lekker in Kalahari! Baie dankie vir die gesprek en jou aanbevelings. Ons het dit baie waardeer. Belangrikste dat dit J ook aan dink gesit het. Dit gee ons almal nou 'n baie duideliker prentjie. Dit het hom ook baie motiveer om hard aan sy punte te werk om Tuks/ Potch en Stellies moontlikhede te maak. 

Ons hou jou op hoogte. Groete,

Nico

 

Like

Ida Le Grange
May 14

Hallo Mari,

 

Vertrou dit gaan goed? 

 

Ek wil net baie dankie sě vd eposse en wereld wat jy oopgemaak het vir Anieka om loop baan keuses te maak. 

 

Ek glo sy is nou meer opgewonde, en hopelik het dit haar aangespoor om harder te leer vir die eksamen. 

 

Ons praat weer later teen einde van gr 11.

 

Beste groete

 


Like

DR MARI LAAS

Get to Know Me

1523339419887 (1).jpg

I am a supportive Career Counselor with over 15 years experience in offering motivational and creative advice. I am a strong advocate of developing your personal potential and self knowledge. Every day I am committed to empowering people and enable them to make informed decisions about what will make them happy and enable them to thrive in any educational or work envionment they choose.


My goal is to provide a career path assessment and roadmap with a career focused package, designed to assist students in choosing the correct study subjects and help them begin the journey of creating a successful career. My package will help you discover your fields of interest, understand your unique motivators and evaluate how you are functioning within your current environment. All of which are crucial elements to future career success. My comprehensive reporting, coupled with quality career counseling options, will help you discover your ideal career.

"The only way to do great work is to love what you do. If you haven’t found it yet, keep looking. Don’t settle."

Steve Jobs

GET IN CONTACT

948 St Bernard Dr, Garsfontein, Pretoria, 0042, South Africa

0827487189

Dr Mari Laas

0827487189

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2022 by Career Counsel. Proudly created with Wix.com

bottom of page